| Modulekode | ANA 316 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Algemene inleiding tot lig- en elektronmikroskopiese tegnieke: fiksering, prosessering, inbedding, kleuring. Beginsels van verskillende kleuringstegnieke vir lig- en elektronmikroskopie: roetinekleurings, kleurings vir proteïne, koolhidrate, nukleïensure, metachromasie, immunositochemiese kleurings, lektienkleurings, ander gespesialiseerde kleurings. Beginsels van werking van lig- en elektronmikroskopie: gewone ligmikroskopie, fluoormikroskopie, differensiële kontrasmikroskopie, donkerveld mikroskopie, fase- kontrasmikroskopie, transmissie en skanderingelektronmikroskopie. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | ANA 226 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Anatomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App